Skakels

Vir kinders wat nog nie gereed is om metToetenTaal te begin nie, gaan loer gerus na OMVATTEND AFRIKAANS se reeks vir Gr R – Gr 3 vlak:


Louise Bodenstein is ‘n mamma van 6 en die eienaar van twee webtuistes:  TUISSKOOL IN AFRIKAANS poog om ‘n databasis van gratis Afrikaanse hulpbronne beskikbaar te stel en LIEFLIK EN LOFLIK is waar sy besig is om e-pos produkte te ontwikkel en het onder andere ‘n lys van lewende boeke vir voorlees gratis in PDF beskikbaar gemaak. 


 

 

 

 

 


Ons is besig om die ouer boeke op die boeklyste meer toeganklik te maak.  Hou webtuiste dop vir meer inligting hieroor.