Bestellings

 

R800 PER BOEK

Alle boeke word as hardekopie in volkleur versprei, en sluit beide ouer- en studentegids in.   

Vollooi asseblief die bestelvorm en e-pos saam met bewys van betaling om bestellings te bevestig.

KLIK HIER VIR BESTELVORM 2021

     

    


ToetenTaal wil baie graag die beleggers in ons eerste poging bedank vir hul aandeel om die reeks op die been te kry en dit 'n huishoudelike naam te maak! As jy een van hulle is, kontak ons gerus vir jou beloning.